Flextra DS

  • Welcome / Welkom
  • Nieu Bethesda
  • Pear Cottage
  • Tariewe / Tariffs
  • Reservations / Besprekings
  • Navrae / Enquiries
  • Kaart / Map
  • Links / Skakels

  • Kaart / Map


    View Larger Map

    Nieu Bethesda is ook bereikbaar vanaf die N1, op die volgende drie maniere: draai in Beaufort-Wes af na Aberdeen op die R61 en volg die pad na Aberdeen dan na Graaff-Reinet en Nieu Bethesda; of draai 42 km noord van Drie Susters af na Murraysburg op die R63 en volg die pad na Graaff-Reinet - draai sowat 20 km voor Graaff-Reinet links af op die Nieu Bethesda grondpad; of draai net buite (noord) van Richmond af op die R398 en draai na ongeveer 72 km regs af na Nieu Bethesda: hierdie is die grondpad waarvan Anna Davel sing in haar liedjie View op die Highway.