Nieu Bethesda
Die mees waarskynlike verklaring van die oorsprong van die naam en ontstaan van Nieu Bethesda, is dat die trekboere in die 18de eeu op ‘n fontein in die vallei afgekom het wat ‘n sterk stroom water gelewer het.
The Scottish preacher who travelled with the Dutch nomadic farmers, namely Andrew Murray, apparently said one of two things upon stumbling upon the spring: “Let us call it New Bethesda” or “Let us now call it Bethesda.” In Dutch the “new” and “now” are closely related – and it is not sure which version is the final one. What is clear, however, is that the spring water found in the dry country symbolized healing to the “trekboere” – in line with the biblical Bethesda of John 5.
Nieu Bethesda het mettertyd ‘n sentrum geword vir Hollandse en Britse boere, met pragtige landerye en bome wat die vallei versier het. Teen die middel van die 20ste eeu het die dorpie begin ontvolk as gevolg van verstedeliking, en eers weer teen die einde van die eeu is die dorpie herontdek deur stedelinge op soek na plattelandse oorspronge en ervaringe.